Translations [19]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Português
- Michael Beisert (2006)
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Todeyya
‘Waar genietinge nie ’n tuiste vind nie,
waar begeerte nie gevind word nie,
waar ’n mens onsekerheid oorskry het—
is dit vryheid?’‘Waar genietinge nie ’n tuiste vind nie,
waar begeerte nie gevind word nie,
waar ’n mens onsekerheid oorskry het—
dit is finale vryheid.’‘Is hy heeltemal onafhanklik of wens hy nog?
Is hy heeltemal wys of moet hy dit nog word?
Alsiende man van die Sakyas, vertel my hoe ek ’n wyse kan herken.’‘Hy is heeltemal onafhanklik en wens nie meer nie.
Hy is heeltemal wys en moet dit nie nog word nie.
Todeyya, herken ’n wyse daaraan
dat hy niks het nie
en nie geheg is aan ’n lewe van genietinge nie.’
Translations [19]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Português
- Michael Beisert (2006)
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Todeyya
Commentaries [1]
English