Translations [18]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Jatukanni
‘Ek het gehoor van ’n held, van een wat begeerte nie begeer nie,
en gekom om hom wat die vloed oorgesteek het, die begeertelose, te vra:
Alsiende, vertel van die staat van vrede.
Meester, vertel my die volle waarheid.U beweeg soewerein oor begeertes
soos die son die aarde met sy hitte bestraal.
U wat vervul is met wysheid, deel ’n onwyse die waarheid mee
sodat ek insig kan verkry in die beëindiging van gebore word en oud word.’‘Laat vaar genotsug, Jatukanni;
besef dat onverbondenheid vrede is;
hou niks vas nie
en stoot niks weg nie;laat die verlede tot niet gaan
en die toekoms nie vir jou bestaan nie,
beweeg in vrede, van die hede ontslae.Brahmaan, as jy ontslae is van die sug na gees-en-liggaam
bestaan die smette nie meer nie,
het die Dood geen mag nie.’
Translations [18]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Jatukanni
Commentaries [1]
English