Translations [18]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Mogharaja
‘Twee maal het ek die Sakya-man gevra
en geen antwoord van die Siende gekry nie;
maar dat die goddelike siener die derde maal antwoord
het ek wel gehoor.Daar is hierdie wêreld
en die volgende wêreld, die wêreld van Brahma en die gode;
ek weet nie wat u siening is nie, beroemde Gotama,en ek kom met ’n vraag
na u met die diepste visie:
hoe moet mens na die wêreld kyk
dat die koning van die dood jou nie sien nie?’‘Mogharaja, kyk altyd aandagtig
na die wêreld as leeg
en vernietig die siening van self,
en jy sal die dood oorskry;
as mens só na die wêreld kyk
sal die koning van die dood jou nie sien nie.’
Translations [18]
English
- Bhikkhu Ānandajoti (1999)
- Bhikkhu Sujato
- Laurence Khantipalo Mills (2015)
日本語
- 関西パーリ語実習会 (2023)
Deutsch
- Nyanaponika Thera
- Sabbamitta (2019)
Afrikaans
- Prof. J.S. Krüger (1999)
Italiano
- Enzo Alfano
Русский
- Н. И. Герасимов (2010)
Nederlands
- Guy Eugène Dubois
- Peter van Loosbroek
Norsk
- Kåre A. Lie
தமிழ்
- Ben Arasu
Việt Ngữ
- Thích Minh Châu
Bahasa Indonesia
- Indra Anggara
සිංහල
- A.P. de Zoysa
ပြန်သွားရန်
- Pitaka Myanmar Translation
पाळिभासा (Pāli)
- Mahāsaṅgīti Tipiṭaka
Reference
- Sutta Central
Die vraag van Mogharaja
Commentaries [0]